top of page
  • Die dagboek is 'n hardeband dagboek met alles wat jy as onderwyser benodig in een boek saamgevat.

     

    Beskikbaar in A4 of A5 grootte.

     

    Onderwyserdagboek sluit in:

    • 2025 jaarkalender
    • Skoolvakansie en publieke vakansiedae
    • Weeklikse lesbeplanning
    • Professionele ontwikkeling
    • Verlof rekordering
    • Maandelikse kalender
    • Leerder verjaarsdae
    • Vriende & kollegas verjaarsdae
    • Spasie vir roosters
    • Leerder inligting
    • Ouerkommunikasie rekordering
    • Maandelikse notas
    • Rekordering van verwysings
    • Maandelikse begroting

     

    Gewone dagboek sluit in:

    • 2025 jaarkalender
    • Skoolvakansie en publieke vakansiedae
    • Maandelikse kalender
    • Vriende & kollegas verjaarsdae
    • Maandelikse notas
    • Maandelikse begroting

    2025 Dagboek

    R500,00Price
    • Bestel teen 31 Oktober 2024 om jou dagboek voor Kersfees te ontvang.

      Bestellings wat na 31 Oktober 2024 geplaas word sal vroeg in 2025 gepos word.

    Related Products

    bottom of page